By die VF Plus streef ons daarna om te verseker dat jy tevrede is met jou aankoop.
- Klerasie kan binne 14 dae vanaf die afleweringsdatum teruggestuur of omgeruil word.
- Items moet ongedra, ongewas, in hul oorspronklike toestand wees.
- Indien jy 'n beskadigde, foutiewe of verkeerde item ontvang het, moet dit binne 7 dae na aflewering by ons aangemeld word. Ons mag versoek dat foto's van die item voorsien word.
- Terugbetalings sal na inspeksie van die teruggestuurde item na die oorspronklike betaalmetode verwerk word.
- Omruilings is onderhewig aan beskikbare voorraad.
- Kies asseblief jou grootte met behulp van die grootte-gids (mate in cm) by elke item. Met betaling bevestig jy dat jy die grootte-gids nagegaan het.
- Tensy die aanvanklike fout aan VF Plus se kant is (beskadigde, foutiewe of verkeerde item), is die koste vir die terugstuur van die items die kliënt se verantwoordelikheid.
Om 'n terugbetaling of omruiling aan te vra, kontak ons asseblief met jou bestelnommer en die besonderhede:
E-pos: klere@vfplus.org.za
Tel: 012 665 0564
VF Plus behou die reg voor om enige terugstuur te weier wat nie aan hierdie beleid voldoen nie.
At the VF Plus, we want you to be satisfied with your purchase.
- Clothing items may be returned or exchanged within 14 days of delivery.
- Items must be unworn, unwashed and in their original condition.
- If you receive a damaged, defective, or incorrect item, please notify us within 7 days of delivery. Photographic proof may be requested.
- Refunds will be processed to the original payment method once the returned item has been received and inspected.
- Exchanges are subject to stock availability.
- Please choose your size using the size guide (measurements in cm) on each item. When paying, you confirm that you have checked the size guide.
- Unless the return is due to an error on our part (damaged, defective, or incorrect item), return shipping costs are the responsibility of the customer.
To request a return or exchange, please contact our team with your order number and details of your request:
Email: klere@vfplus.org.za
Tel: 012 665 0564
VF Plus reserves the right to refuse returns that do not comply with this policy.